To give you an idea of what our practical tasks look like, we have provided some samples of tasks from the following books:

Word processing (New Challenging Tasks to Tackle - CAPS)
Spreadsheets (Original Tasks to Tackle - CAPS), data and text
Databases (Practical Tasks to Tackle - CAPS), data
Theory (Grade 10 - CAPS)
Theory (Grade 11 - CAPS)
Theory (Grade 12 - CAPS)
Please note that only selected data files are provided.

HTML tasks are provided in the word processing book as well as in the new updated Extra Tasks to Tackle book. Grade 11 and Grade 12 solutions are available. The image used in the sample task can be downloaded here.

Sample tasks from WEB DESIGN: HTML Tasks to Tackle can also be downloaded.
Sample tasks: Grade 11 & 12
Learner files: Task 5; Task 22
Images: CartoonTooth; Chocolate background; Chocolate blocks

Om u 'n voorsmaak te gee van die praktiese take in ons boeke, het ons 'n paar voorbeelde uit die volgende boeke beskikbaar gestel:

Woordverwerking (Nuwe Uitdagende Take om aan te Durf - CAPS)
Sigblaaie (Oorspronklike Take om aan te Durf - CAPS), data en teks
Databasisse (Praktiese Take om aan te Durf - CAPS), data
Teorie (Graad 10 - CAPS)
Teorie (Graad 11 - CAPS)
Teorie (Graad 12 - CAPS)

Let wel dat slegs sekere datalĂȘers voorsien word.

HTML-take word in die woordverwerkingsboek sowel as in die nuwe opgedateerde Ekstra Take om aan te Durf-boek voorsien. 
Graad 11- en Graad 12-oplossings is beskikbaar. Die prentjie wat in die voorbeeldtaak gebruik is, kan hier afgelaai word. Neem kennis dat die voorbeeldtaak slegs in Engels voorsien word.

Make a free website with Yola